
Opwarming
Of doen elke oefening vir 30 – 60 sekondes:
Swaai deur:
staan regop met jou hande bo jou kop. Swaai nou jou hande af na onder terwyl jy vooroor buig en jou knieë 90 ° buig.
Dans:
Op die plek.
Strek jou hamstrings:
Hou elke strek vir 15 sekondes.
Arm-opstote (Push-ups):
By ‘n tafelblad.
Knie-lig:
Hande bo jou kop, spring en lig een knie op en bring jou elmboog oorkruis na die knie.
Comments 2
Hi Anel
Ek het jou vraag via epos beantwoord. Ek hoop jy het reggekom.
Groete
Lize (Biokinetika)
LINDA KRIEL FITNESS
Het glad nie toegang tot enige iets na dag 1 nie. Het in en uitgeteken al, wagwoord ook verander en dit bly steeds so. Help asb