Comments 15

  1. Hallo Abigail

    Die Detoks is met GEEN melk en suiker nie. Jy wil van al die toksienes/gifstowwe ontslae raak.
    Ek vind die tyd wat jou die beste pas om te detoks. Jy moet dit aanpas by jou leefstyl en voorkeure.
    Linda se detoks plan begin die middag en dit is makliker om deur te voer as jy ‘n deel van die 16 ure slaap.

    Groete
    Lize (Biokinetika)
    LINDA KRIEL FITNESS

  2. die detoks plan is seker met geen melk in die tee nie?
    en wanneer is dit die beste tyd om die detoks te begin

  3. Hallo Madelein

    Die detoks plan is slegs 1 dag op DIE eetplan. Vanaf Sondag middag tot Maandag oggend.Om te detoks is dit belangrik om na jou liggaam te luister. As jy ‘n paar weke gedetoks het en jy voel goed kan jy elke 2de week detoks of self een keer ‘n maand.

    Groete
    Lize (Biokinetika)
    LINDA KRIEL FITNESS

  4. More

    Ek Wil hoor by die detoks plan Hoeveel Dae moet jy Dit doen?

    Groete
    Madelein

  5. Hi Louhandi

    Om jou bloedsuikervlakke konstant te hou terwyl ek detoks, verspei ek my vrugte oor die uur en of ek eet bietjie meer vrugte. Onthou vrugte het ook hoë vrugtesuiker, moenie oorboord gaan nie. Ek sal ook meer water en tee drink. As jou liggaam gewoond is of skoon gemaak is sal die simptome weggaan en OF verminder.
    Detoks laat my so goed voel as ek dit gedoen het, dis die vasbyt werd.

    Groete
    Lize (Biokinetika)
    LINDA KRIEL FITNESS

  6. Hi Lize, baie dankie vir die antwoord. As dit my bloedsuiker vlakke is, wat kan ek doen as ek baie graag nogsteeds die detoks wil doen.
    Baie Dankie
    Groete
    Louhandi

  7. Hi Louhandi

    Ek sou aanbeveel dat jy geen melk inneem met detoks. Detoks is om jou liggaam te suiwer. Die suiwering laat jou liggaam reageer as daar heelwat toksiene is, daarom soms hoofpyn en naar. Maak seker jy drink baie baie water. As jou hoofpyne baie erg is kan jy iets neem maar jy wil juis nie gifstowwe inneem nie. Probeer eers baie water voordat jy pille drink. Die newe effekte het ek gevind gaan weg oor tyd soos jou liggaam ‘skoner’ word van afvalstowwe. Teen die derde keer het my hoofpyn verdwyn. Maak net seker jy het geen mediese toestand voor jy begin detoks nie. As jou bloedsuikervlakke val kan jy ook naar voel en hoofpyn kry. Jou mediese dokter sal jou meer raad kan gee.

    Groete
    Lize(Biokinetika)
    LINDA KRIEL FITNESS

  8. Hi daar, ek wil asb weet of melk saam met die tee in die detoks mag drink, kan ek panados drink vir die verskriklike hoofpyn en wat kan ek drink of eet as ek verskriklik naar word

  9. Hi Lande
    Die Somerlyf plan het die Lae GI plan alleenlik in. Die Mooi maag plan het geen eetplan net ‘n detoks plan. Al die ander eet en oefenplanne het Lae GI en Banting eetplanne.
    Mooi dag!
    Lize (Biokinetika)
    LINDA KRIEL FITNESS

  10. Hi Lizette
    Ek het na jou rekening gaan kyk en jy het die volledige program gekry. As jy nog nie reggekom het nie stuur asb. vir my ‘n ‘screenshot’ van jou program sodra jy hom oopgemaak het dan kan ek jou moontlik help.
    Mooi dag!
    Lize (Biokinetika)
    LINDA KRIEL FITNESS

  11. Hi Lande

    I am not sure which program you have but Linda’s newest plan: Fiks & Fabulous have the Banting and Low GI Diet with excercises in. She also has a plan: Somerlyf Lae GI Plan which you can order on her website. http://www.lindakriel.co.za

    Good day!
    Lize (Biokinetic)
    LINDA KRIEL FITNESS

  12. Goeie dag Daleen

    Ek neem aan jy verwys na die Wenlyf Bantingplan? Linda verwys slegs na Banting en Lae GI eetplanne. Met Linda se nuutste program Fiks en Fabulous gee sy ook inligting en resepte vir ‘n Lae GI plan. Somerlyf Lae GI plan het ook inligting rondom die Lae GI plan. Op haar web tuiste beskikbaar: wwwlindakriel.co.za.
    Hoop jy kom reg.

    Mooi dag!
    Lize ( Biokinetika)
    LINDA KRIEL FITNESS

  13. Goeiemore

    ek sien hier is net die banting eetplan. Waar kan ek die lae gi eetplan kry? Ek het nie gespesifiseer dat ek die banting of lae gi eetplan wil gebruik nie.

  14. Please let me know where I can find the Low GI Diet, I do not want to follow the banting diet.

  15. Goeie more,

    Is daar ‘n alternatiewe plan tot die banting eetplan beskikbaar in hierdie pakket?

Leave a Reply

Your email address will not be published.