
Dag 20: Blits-program + Maag
Dag 12 en 13 (Vrydae en Saterdae) kan ook omgeruil word indien jy die Lang kardiosessie op ’n Saterdag in plaas van ’n Vrydag wil doen. Dus kan jy op ’n Saterdag:
Hoë Intensiteit Blits Program - 4, 8 of 12 minute
My Blits-programme wat ek op Saterdae vir julle gegee het in hierdie Fiks & Fabulous program kan julle ook in die toekoms doen - op die dae wanneer jy nie ’n halfuur of ’n uur het om te spandeer aan oefeninge nie. ÓF jy kan hierdie blitsprogram kombineer met een van my programme op die Kry Daai Lyf DVD. (13 x 25 minute oefenprogramme)
Dié program sal help dat jy baie kilojoules in ’n kort tyd verbrand én terselfdertyd jou arms, bene en boude opknap.

Maagoefening
- Bergklimmers
- Doen 3 stelle van hierdie maagoefening vandag