Dag 10: RUS


Raak ontslae van Selluliet en Mooi Bene


  • Masseer gereeld jou bene om van selluliet ontslae te raak en doen afskilfering 2 of 3 keer per week.
  • Moedig die bloedsirkulasie in jou bene aan. As jy bedags by die werk onaktief is, sorg dat jy af en toe opstaan om jou bene te strek of om ’n bietjie te stap. Die ou storie van – gebruik die trappe i.p.v die hysbak – help definitief vir mooi bene.
  • Fietsry, muurbal, stap en bergklim is almal ook uitstekende oefeninge vir die sitvlak en bobene.
  • Masseer jou bene elke dag met ‘n spesiale gel as jy selluliet het. Gebruik jou kneukels om die gel in te vryf en vryf tot dit rooi word. As jy nie ‘nsellulietgel het nie, gebruik lyfroom.
  • Afskilfering een of twee keer per week sal sorg dat jou bene se vel gloeiend en gesond lyk.
  • As jy bloukolle het, vryf gekonsentreerde laventelolie in op die kol. Laventel is ‘n goeie anti-inflammatoriese middel.

Leave a Reply